WERKSGELEENTHEDE

Soek ʼn werk(er)! Aanlyn in Afrikaans!


Die VRA skep ‘n aanlyn indiensnemingsplatform waar lede van die VRA-gemeenskap kan soek vir ‘n werk of ‘n werknemer binne ‘n poel van werkgewers en kandidate wat binne
‘n bepaalde waarderaamwerk funksioneer.

Adverteer werksgeleenthede by jou praktyk en skenk spesiale oorweging aan die jongmense wat ook deel is van die VRA-netwerk. Laai jou CV op en soek ‘n werktuiste by ‘n VRA-praktyk.