SLUIT AAN

VRA om aan te sluit as lid en:


• word deel van ʼn netwerk van Afrikaanse regslui in Suid-Afrika;
• aanvaar verantwoordelikheid vir die volgende geslag Afrikaanse regslui;
• bevorder jou eie loopbaan deur blootstelling aan tersaaklike opleiding en seminare terwyl jy saam vir die behoud van Afrikaans as regstaal veg;

KLIK HIER om die aansluitingsvorm af te laai. Stuur die voltooide vorm na admin@vra.co.za of faks dit na 086 675 2997.
Indien ons u moet skakel om telefonies aan te sluit, SMS “VRA LID” gevolg deur jou naam en e-posadres na 34802. R1/SMS.

Die VRA se maandelikse lidmaatskapfooi is R120 en is per debietorder betaalbaar.
Kandidaatprokureurs en Regstudente kan gratis aansluit.